Alwyn Uys - Ongeskonde
Alwyn Uys - Ongeskonde

Alwyn Uys - Ongeskonde

Regular price R 249.00

My new book "ONGESKONDE" is now available for pre-ordering! Place your order now and get 10% discount as well as a signed copy. The book is estimated to arrive on the 1st of March 2022 and will then be shipped out to you or available for local pick-up in Stellenbosch.

About ONGESKONDE:

"Die kranige sportman Alwyn Uys word in die fleur van sy lewe deur 'n motorongeluk verlam. Ten spyte van dié verlies en ander terugslae bly Alwyn se gees ontembaar. Hy besluit om sy lewe ten volle te leef: Hy word onder meerop 11 Desember 2020 die wêreld se eerste parapleeg wat van Robbeneiland na Blouberg swem asook Suid-Afrika se eerste parapleeg om 'n vol ysterman te voltooi in 'n rolstoel.

Ongeskonde is Alwyn se openhartige vertelling van sy worstelling en hoe hy met genade van Bo besluit het om uit te styg bo sy beperkinge. Sy eerlike verhaal sal jou inspireer om jou eie uitdagings aan te pak en te oorkom.